Parys

Bloed in Vaal

Submitted by Rolina Vorster on Fri, 09/14/2018 - 13:21

Bloed loop by Parys in Ngwathe in die Vaal.

Die VF Plus sal die burgemeester en munisipale bestuurder versoek om dringend op te tree. Volgens Mnr. Johan de Klerk van die VF Plus kom die bloed vanaf die slagpage en die Stadsraad probeer help maar die slagpale is tans onwillig.