Skip to main content

Honderde vaar Ermelo se strate in na onwettige kragverbindings afgesny is

93
0

Volgens RSG het honderde inwoners van Ermelo in Mpumalanga het die strate ingevaar omdat die munisipaliteit hul onwettige kragverbindings afgesny het.

Die munisipaliteit sê dit is nie net omdat die aansluitings onwettig was dat dit afgesny is nie, maar ook vanweë die gevaar wat onwettige kragverbindings vir mense inhou.

Die burgemeester van die Msukalingwa-munisipaliteit sê die afsny van onwettige verbindings sal voortgaan om die diefstal van krag by die munisipaliteit te keer.

 

RSG

Rolina Vorster

Owner at News Everyday & CEO at DeodataDigital.