Skip to main content

HOËRSKOOL ERMELO SE UITVOERENDE RAAD VIR 2020

96
0

Groot opgewondenheid het op Vrydag 24 Augustus geheers by die Erries toe die leerders van EHS hul nuwe Errieraad vir 2020 gekies het.

Die dogters wat verkies is tot 2019 se leierraad, is:

Simoné Beyer, Kerry-Ann Botha, Yané Broekman, Zara Büching, Miceala Erasmus, Amy Greyling, Meghan Houy, Ronel Jacobs, Alana Leibbrandt, Precious Matshaya, Jana Nel, Ania Snyman, Elizia van Heerden, Andisiwe Vilakazi, Anja Wege en Gizelle Wilkens.

 

Die volgende seuns is verkies tot 2019 se leierraad:

Luke Bulford, Chad Coetzee, Gawie Diedericks, Vosjan Grey, Goodman Khumalo, Luyanda Mabuza, Jacques Potgieter, André Strauss, GJ Swart, Christiaan van der Merwe en Danie van Rooyen.

Nelstehuis se raad bestaa uit: Kerry-Ann Botha, Yané Broekman, Meghan Houy, Jana Nel, Cara Roos, Elizia van Heerden, Anja Wege en Gizelle Wilkens.

 

Die Dorpsraad vir 2019 is:

Simoné Beyer, André Strauss, Alana Leibbrandt, Andisiwe Vilakazi, Ania Snyman, Amy Greyling, Zara Büchling, Gawie Diedericks, Luyanda Mabuza en Goodman Khumalo.

Die seuns wat verkies is vir Huis Veltman se raad is: Luke Bulford, Vosjan Grey, Andre Dale Groenewald, Japie Chris Groenewald, Jacques Potgieter, GJ Swart, Christiaan van der Merwe en Danie van Rooyen.

 

Die leerders wat tot spesifieke portefeuljes verkies is, is:

Presidente: Jana Nel en Vosjan Grey

Vise-presidente: Zara Büchling en Gawie Diedericks

Voorsitters Dorp: Simoné Beyer en André Strauss

Voorsitter Nelstehuis: Yané Broekman

Voorsitter Huis Veltman: GJ Swart

Voorsitters Sport: Amy Greyling en Luyanda Mabuza

Voorsitters Kultuur: Gizelle Wilkens en Danie van Rooyen

Sekretarisse: Alana Leibbrandt en Jacques Potgieter

Penningmeesters: Elizia van Heerden en Christiaan van der Merwe

 

Voorsitter van Hotelraad: Miceala Erasmus

 

Baie geluk aan elkeen wat verkies is en baie sterkte met die verantwoordelikheid en uitdagings wat vir julle voorlê. EHS staan bankvas agter julle!

 

Fotos:

1) Die Errieraad vir 2020

2) Hoërskool Ermelo se Uitvoerende raad vir 2020

(voor, vlnr): Simoné Beyer (Voorsitter: Dorp), Jana Nel (President), Luyanda Mabuza (Voorsitter: Sport), Yané Broekman (Voorsitter: Nelstehuis), Elizia van Heerden (Penningmeester) en Jacques Potgieter (Sekretaris).

(middle, vlnr): Miceala Erasmus (Vorsitter: Hotelraad), Gizelle Wilkens (Voorsitter: Kultuur), Alana Leibbrandt (Sekretaresse), Gawie Diedericks (Vise-president) en Danie van Rooyen (Voorsitter: Kultuur).

(agter, vlnr): Christiaan van der Merwe (Penningmeester), André Strauss (Voorsitter: Dorp), Zara Büchling (Vise-president), Amy Greyling (Voorsitter: Sport), GJ Swart (Voorsitter: Huis Veltman) en Vosjan Grey (President)

3) (vlnr): Gawie Diedericks (Vise-president), Vosjan Grey (President), Jana Nel (President) en Zara Büchling (Vise-president)

Rolina Vorster

Owner at News Everyday & CEO at DeodataDigital.